
Hou eerder by die padreëls die naweek
Loading player...
Dit sal beter wees vir jou om die padreëls na te kom en wet en orde te handhaaf oor die Paasnaweek. Oudergewoonte is NamPol se verkeersafdeling ontplooi regoor die land en sal alles van spoed tot drank en smokkelary ondersoek. Die afdeling se hoof, kommissaris Petrus Swartz het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.

