
Jerome Powell sê oor Trump se tariewe
Loading player...
Die voorsitter van die Amerikaanse Federale Reserwebank, Jerome Powell sê die tariewe van die Trump-administrasie sal ‘n groot impak op die ekonomie hê. Hy het by die Ekonomiese Klub van Chicago gepraat en sê die Amerikaanse verbruiker sal die kostes dra.

