
Britse transvroue sal beskerming kry na hofbevel
Loading player...
Bridget Phillipson, die Britse minister van vroue en gelykheid, sê verlede week se beslissing deur die hooggeregshof oor die definisie van 'vrou', gee aan die Arbeidersregering duidelikheid, maar, dat transvroue nie negatief daardeur geraak sal word nie. Sy verduidelik.

