
Zaayman gesels oor Saterdag se vertoning in Harare
Loading player...
Die afrigter van die onder-20 Namibiese rugbyspan Johan Zaayman het met di e NRU gesels na sy span Saterdag die Zimbabwiërs 41-22 in Harare op die eerste dag van die Rugby Afrika Barthes-trofee toernooi geklop het. Hy sê struktuur kan verder verbeter maar, hy is trots op die span.

