Onderwysminister besoek Auas-laerskool oor moedertaal-herrie
Loading player...
Die onderwysminister Sanet Steenkamp was vanoggend by die Auas-laerskool in Dolam waar aktivis Shaun Gariseb ‘n protes gelei het. Die saak handel oor aantygings dat die skoolhoof Khoekhoegowab wil verwyder en die groep het ‘n petisie oorhandig. Steenkamp het die protesgangers toegespreek.
TERUG: Steenkamp het ook gesê kinders wat Khoekhoegowab praat moet na die skool gebring word sodat hulle geregistreer kan word.
TERUG: Steenkamp het ook gesê kinders wat Khoekhoegowab praat moet na die skool gebring word sodat hulle geregistreer kan word.