
Franciskus se persoonlike vriend onthou hom
Loading player...
‘n Persoonlike vriend van die ontslape pous Franciskus, John Studzinski, het met SkyNews gepraat oor hoe hy onthou sal word. Die pous word Saterdag begrawe en lê vir die volgende drie dae in staatsie vir die publiek.

