
Stadspolisie ontplooi hommeltuie
Loading player...
Die hoof van die Windhoek Stadspolisie, Leevi Ileka, sê die departement gebruik tans een waarneming-hommeltuig, maar daar is planne om die vloot tot 10 uit te brei teen 2027. Die doel is om misdaad met die hommeltuie te bekamp, veral in rivierbeddings en residensiële inbrake. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met sersant Lahja Haitota van die Windhoek Stadspolisie, wat meer inligting gee.

