
Namcor sê oor gewapende roof by vulstasie
Loading player...
Namcor het ‘n verklaring uitgereik oor die gewapende roof by die Namcor-vulstasie naby die A. Shipena-skool in Katutura. Net meer as 122 000 Namibiese dollar is gesteel maar, dit is teruggevind en die verdagtes is gearresteer. Paulo Coelho die woordvoerder van Namcor, sê die maatskappy self het geen verliese gely nie.

