
Wetgewing moet inhaal by nuwe tegnologië
Loading player...
Die Konrad-Adenauer-Stiftung het 'n openbare bespreking aangebied oor hoe digitale hulpmiddels burgerlike opvoeding, toegang tot geregtigheid en menseregte in die land kan verbeter. Die regsgeleerde dr. John Nakuta het die rol van KI en digitalisering in die bevordering van burgerlike onderwys en menseregte bespreek. Nakuta sê Namibië is ver agter met wetgewing wanneer dit kom by nuwe tegnologië.

