
Iran het ‘n reg tot self-verdediging
Loading player...
Iran se ambassadeur na Brittanje, Seyed Ali Mousavi, sê Iran het ook ‘n reg tot selfverdediging. Hy sê verder, in sy woorde, dat die barbaarse Israeliese regime oortree internasionale reg. Hy beskryf Israel se optrede in onlangse dae as ‘n daad van aggressie teen die Iranse volk. Hy het met SkyNews gepraat.

