Mike Bolhuis gesels oor die top-3 ononderhandelbare veiligheidsgewoontes

Loading player...
Wat dink jy is die top-3 ononderhandelbare veiligheidsgewoontes wat elke Namibiër moet aanneem, ongeag waar jy woon of werk? Mike Bolhuis, 'n spesialis ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese en kubermisdade, deel sy raad. ‎
17 Jun 2025 4AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Jean-Louis gesels met Jackie Gertze oor die Sokkerwêreldbeker

Jean-Louis gesels met Jackie Gertze, hoof van die Women's Desk by die Namibia Football Association en 'n baanbreker vir vrouesokker in Namibië, oor die Sokkerwêreldbeker. As voormalige nasionale speler deel sy haar insigte oor die toernooi, die ontwikkeling van die sport en die groei van vrouesokker.
26 Jun 4AM 8 min

Jean-Louis gesels oor die Sokkerwêreldbeker met Isack Hamata

In hierdie episode gesels Jean-Louis met Isack Hamata oor die Sokkerwêreldbeker en die groter wêreld van sokker. Isack is ’n Namibiese sokkeradministrateur en sportontleder met ’n sterk agtergrond as voormalige sportjoernalis. Hy is bekend vir sy diep kennis van die spel en deel insiggewende ontleding oor internasionale sokker, asook sy…
25 Jun 9AM 9 min

Jean-Louis gesels oor die Sokkerwêreldbeker met Jacques du Toit

In hierdie episode gesels Jean-Louis met Jacques du Toit, ’n Namibiese sosiale sokkerspeler wat vir Alte Herren van DTS (Deutsche Turn- und Sportverein) in Windhoek speel. Jacques deel sy liefde vir sokker, sy unieke reis in die sport nadat hy eers op 27 begin speel het, en sy perspektief op…
24 Jun 5AM 7 min