Babette stel nuwe enkelsnit, Ons lewe net een keer, bekend.

Loading player...
‘n Inspirerende lied oor selfontdekking, vryheid en die keuse om jou eie geluk te volg. Met ’n musiekvideo in Centurion, deel Babette haar storie van weer opstaan na ‘n moeilike tyd, insluitend haar oorwinning oor borskanker. Luister en laat dit jou inspireer om jou eie pad te vind!
15 Jul English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Vergeet van My: Marleé van der Merwe se Stem van Genesing en Self-empowerment

Marleé van der Merwe, ’n bekroonde aktrise wat nou as dinamiese solo-kunstenaar haar eie pad stap, werp ’n nuwe lig op Afrikaans-pop met invloede uit rock, folk en jazz. Haar nuutste enkelsnit, Vergeet van My, draai ’n break-up tema in ’n kraftige reis van innerlike genesing en self-empowerment — ’n…
9 Sep 6 min

Damian Beer verwelkom by Universal Musiek met nuwe enkelsnit “Te Laat”

Ons is verheug om die ongelooflik talentvolle Damian Beer by die Universal Musiek-family te verwelkom en sy kragtige nuwe enkelsnit, “Te Laat,” aan julle bekend te stel. Hierdie spookagtig emosionele ballade praat oor verlies en spyt, stap deur herinneringe en die onderbewussyn, terwyl visuele simbole soos blou herinneringe en rooi…
2 Sep 7 min