Wat om te doen as ’n geliefde vermis raak – wenke van Mike Bolhuis

Loading player...
Ons hoor al hoe meer in die nuus van mense wat 'wegraak' 😟. Wat staan 'n mens eerste te doen as 'n geliefde vermis raak en 'n belangrike toep om af te laai.❓
Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld ⚖️, ekonomiese 💰 en kubermisdade 💻, gee insig op Kosmos 94.1 📻 tussen 11:00 en 12:00 ⏰.
13 Aug 3AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Estie Schreiber gesels oor die Galblaas!

Estie Schreiber gesels oor die galblaas! Jou lewer en kolon werk saam – hoe pas al drie organe inmekaar? Watter tekens dui daarop dat jou lewer hulp nodig het? Die produk A. Vogel Boldocynara kan ondersteun. Beskikbaar by jou naaste apteek. Vir meer inligting en om alles oor die tekens…
10 Sep 1AM 11 min

Anette Rheeder gesels oor die verteringskanaal

Anette Rheeder gesels oor die verteringskanaal en die positiewe invloed van A.Vogel Molkosan op hierdie stelsel. A.Vogel Molkosan is in 200 en 500ml bottels beskikbaar, oorspronklik of bessie gegeur – kyk gerus in jou plaaslike apteek. Vir meer inligting – besoek gerus die Living Naturally webwerf of stuur jou epos…
3 Sep 12AM 9 min