S01E07 Die Man Wat Moes Huishou

Loading player...
'n Afrikaanse storiepodsending propvol avontuur en verbeelding vir kinders van alle ouderdomme. Almal kan saamluister na fantastiese avonture propvol waardevolle lewenslesse. Ons vertel alles van feeverhale, mites en legendes tot splinternuwe stories.

Ruil die skerm vir 'n storie uit ons storiesak wat kinders se verbeelding vrye teuels gee.

Lees ook gerus saam op ons webblad: www.sakvolstories.co.za
Volg ons op Instagram: www.instagram.com/sakvolstories
20 Aug Afrikaans South Africa Kids & Family · Fiction

Other recent episodes

S01E08 Die Goue Kitaar

'n Jong man wat meer liefde as talent het wanneer dit by sing kom, kry 'n wonderlike kitaar wat van hom 'n meesterlike musikant maak. Maar dan maak hy een groot fout…
11 Sep 13 min

S01E04 Die Gemmerbroodman

As ‘n gemmerbroodman skielik ‘n wil van sy eie kry, veroorsaak dit sommer ‘n groot konsternasie.
20 Aug 10 min

S01E03 Die Bebaarde Dwaas

‘n Slim en wyse man kom op iets af wat hom skielik laat wonder oor iets wat hom nog altyd baie spesiaal laat voel.
20 Aug 9 min