
Minneapolis-skietery is haatmisdaad
Loading player...
Die FBI sê die noodlottige skietery by die Annunciation Catholic School in Minneapolis word as teen-Katolieke haatmisdaad ondersoek. Twee kinders, agt en tien jaar oud, is dood en 17 ander mense is beseer toe 'n verdagte gedurende die mis losgebrand het. Die verdagte, geïdentifiseer as Robin Westman, is op die toneel dood nadat hy homself geskiet het. Die hoof van die polisie in Minneapolis, Brian O’Hara, sê Westman het net voor die skietvoorval 'n manifes op YouTube gepubliseer:

