
SA se Graad 4 leerders sukkel ook met lees, wiskunde
Loading player...
Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê Suid-Afrika moet toegang tot gehalte basiese leerwerk uitbrei en die dringendste onderwysuitdaging is die krisis in vroeë geletterdheid en syfervaardigheid. Gwarube het gepraat tydens die aanstelling van nuwe lede van die Nasionale Onderwys- en Opleidingsraad in Pretoria vandag. Die minister sê te veel kinders in Suid-Afrika bereik Graad 4 sonder om met begrip te lees of hoe om basiese wiskundige begrip toe te pas:

