
EU, Brittanje ontbied Russiese gesante na Kiëf-aanval
Loading player...
Brittanje en die Europese Unie het hul Russiese gesante ontbied ná missielaanvalle op Kiëf minstens 18 mense doodgemaak en die Britse Raad- en EU-kantore beskadig het. Dit was die dodelikste lugaanval op die Oekraïense hoofstad sedert die Alaska-beraad tussen presidente Vladimir Putin en Donald Trump. SkyNews se Dominic Waghorn sê die inwoners van Kiëf is bekommerd oor hoe hommeltuie gebruik kan word om die stad gedurende die wintermaande aan te val. Maar dis nie al nie:

