
Jong Namibiër bereik Noordpool-mylpaal
Loading player...
Teaghan Beresford, ‘n 15-jarige Swakopmunder, het die eerste Namibiër geword om die Noordpool te besoek. Sy was deel van ‘n 66 skoolkinders van 21 lande wat gekies is om aanboord ‘n Russiese kern-ysbreker na die Noordpool se reis vir die sesde internasionale artiese ekspedisie, of te wel die “Icebreaker of Knowledge”. Sy deel haar ervarings:

