
Interdik teen taxiverenigings in Wes-Kaap
Loading player...
Die Wes-Kaapse LUR vir mobiliteit, Isaac Sileku, het die Hooggeregshof se dringende interdik teen die Cape Amalgamated Taxi Association en die Cape Organisation for the Democratic Taxi Association verwelkom ná voorvalle in Philippi-Oos, Khayelitsha en Macassar, waarin vyf mense dood en nege beseer is. Sileku sê dit dwing nakoming af en sal die geweld beëindig. Hy het aan Newzroom Afrika beklemtoon dat die verenigings binne drie dae 'n plan moet voorlê oor hoe hulle die hof se vereistes sal toepas:

