
SA belê R52 miljard in nuwe kragfasiliteite
Loading player...
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het 111 nuwe opwekkingsfasiliteite in die eerste kwartaal van 2025/26 geregistreer om die energiesektor 'n hupstoot te gee. Dit beloop altesaam1 916 megawatt met 'n geraamde belegging van 51,9 miljard rand. Nersa-woordvoerder Charles Hlebela sê die energiereguleerder het 'n gemiddelde ommeswaai van elf werksdae behaal, wat 'n verbetering is op verlede jaar se 15. Sonkragprojekte het nuwe geleenthede oorheers, met Gauteng, die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal wat die meeste projekte het:

