
Piastri palm sewende oorwinning in
Loading player...
Oscar Piastri van McLaren het ʼn dramatiese Nederlandse Grand Prix gewen en sy sewende oorwinning van die seisoen behaal. Sy spanmaat, Lando Norris, wat tweede kon klaarmaak, moes agt rondes voor die einde onttrek weens ʼn olielek. Max Verstappen van Red Bull was tweede en die Racing Bulls-renjaer, Isack Hadjar, was derde in sy eerste F1-podiumplek. Piastri, wat met 34 punte voorloop in die bestuurderskampioenskap, sê in die stryd vir ʼn kampioenskap-sege, raak dit belangriker om te kwalifiseer:

