
CAF onderhandel vir miljoene se vennootskap om sokker te ontwikkel
Loading player...
Die Konfederasie van Afrika-sokker onderhandel oor 'n agtjaar-vennootskap van 17 miljard Suid-Afrikaanse rand met die privaatsektor. Die president van CAF, Patrice Motsepe, het in Nairobi, Kenia, gesê die ooreenkoms is daarop gemik om befondsing vir Afrika-sokker in te bring, met die fokus op jeugkompetisies, akademies en talentontwikkeling vir seuns en meisies. Hy het gesê dit sal ook klubs ondersteun met logistiek vir deelname aan die Kampioeneliga en Konfederasiebeker, wat die vasteland se sokkerinfrastruktuur en toekoms sal versterk:

