
Landbou-ondersteuningsprogram moet nou hersien word - DA
Loading player...
Die DA in die Wes-Kaap doen 'n beroep op die Nasionale Tesourie om die omvattende landbou-ondersteuningsprogram voor die plantseisoen te hersien. Die party sê die huidige skedule vyf-klassifisering dwing boere om 'n jaar vooruit aansoek te doen vir befondsing, wat tydige ondersteuning onmoontlik maak. Noko Masipa van die DA waarsku dat sonder veranderinge landboutransformasie in gevaar is en boerderygroei daaronder kan ly:

