
Sakevriendelike omgewing krities vir handelsbalans
Loading player...
Namibië se handelsyfers toon 'n verrassende wending - die land het 'n handelsoorskot van 856 miljoen Namibiese dollar in Junie aangeteken, maar plaaslike ekonome bly bekommerd. Invoere oortref uitvoere steeds op die langduur, gedryf deur wat 'n onvriendelike sake-omgewing genoem word. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus, lug ekonoom Gabriel Erastus sy mening oor die wanbalans.

