
Vere word reggeskud vir Erongo-ekspo
Loading player...
Opwinding bou op vir die 17de Erongo Besigheids- en Toerisme-ekspo, wat van 28 Oktober tot 1 November by die Walvisbaai-burgersentrum plaasvind. Met die tema "Drywing van Innovasie en Bevordering van Namibië se Blou Ekonomie en Werkskeppingsgrense", belowe die ekspo 'n vertoonkas van besigheid, toerisme en innovasie van regoor die land en verder. Die ekspo se woordvoerder, Desiré Stevens, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.

