
Watervoorsiening in Whk-distrik onder die loep
Loading player...
Khomas-goewerneur Sam Nujoma het die plase Arovley, Nauaspoort en Khanumeb in die Windhoek landelike kiesafdeling besoek as deel van sy streeksbewustheidsprogram om die uitdagings waarmee inwoners te kampe het, beter te verstaan. Een van die grootste bekommernisse was die voorsiening van waterdienste. Nujoma het 'n probleem hiermee aan die inwoners verduidelik.

