
Meer as 33 000 Epstein-bladsye vrygestel
Loading player...
Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers se oorsigkomitee het meer as 33 000 bladsye van Jeffrey Epstein-verwante lêers vrygestel wat van die justisiedepartement ontvang is. Dit sluit in vlugplanne, toesigvideo’s van die tronk, hofdokumente, opnames en e-posse. Epstein, ʼn finansier en veroordeelde seksoortreder, het in 2019 selfdood gepleeg terwyl hy verhoorafwagtend was op aanklagte van sekshandel. Die top-Demokraat in die komitee, Robert Garcia, sê 97 persent van die vrygestelde dokumente is reeds in die openbaar:

