
Baanbrekende LGBT-regsgeletterdheid handboek bekendgestel
Loading player...
Die Regshulpsentrum, in samewerking met die MPower Community Trust en die Diversity Alliance of Namibia, het amptelik Namibië se eerste LGBT-regsgeletterdheid handboek bekendgestel. Onder die tema "Empowering and Arming our Gender-Diverse Human Right Defenders", beskryf die publikasie belangrike grondwetlike beskermings wat op alle Namibiërs van toepassing is. Yolande Engelbrecht, koördineerder van die sentrum se Gender-afdeling, het meer met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.

