
NSA verduidelik belang van streek-profielverslae
Loading player...
Die nuut vrygestelde streek-profielverslae van die 2023-sensus bied 'n diepgaande insig in elk van die land se 14 streke. Die data, tot op kiesafdelingvlak, sal na verwagting ontwikkelingsbeplanning lei en help om dienste aan te pas by die unieke behoeftes van elke gemeenskap. Iipumbu Sakaria, korporatiewe kommunikasie-bestuurder by die Namibië Statistieke-agentskap, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat vir meer.

