
Gesondheid se geldkraantjie drup stadig in Gauteng
Loading player...
Die DA in Gauteng sê die gesondheidsdepartement het duisende sakeondernemings in gevaar gestel deur sy onvermoë om fakture van meer as 5,1 miljard rand binne die vasgestelde 30 dae te betaal. Die departement het in die eerste kwartaal van die 2025/2026-boekjaar 1,621 miljard rand binne die vasgestelde 30 dae betaal en 2,447 miljard rand ná 30 dae. Madeleine Hicklin van die DA sê 2,663 miljard rand was vir ʼn tydperk van meer as 30 dae steeds nie betaal nie:

