
Tiener-swangerskappe moet tot nasionale pandemie verklaar word - ATM
Loading player...
Die ATM doen 'n beroep op die regering om die tiener-swangerskapkrisis amptelik tot 'n nasionale pandemie te verklaar, met onmiddellike toewysing van hulpbronne en aandag. Die party sê meer as 2 716 meisies tussen tien en 14 jaar oud het in net een jaar geboorte geskenk, en meer as 100 van hierdie gevalle is van April tot Julie vanjaar in die Oos-Kaap alleen aangemeld. Die ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê dit is 'n nasionale krisis wat onmiddellike en omvattende optrede vereis:

