
Trump sê oor Putin, herhaalde aanvalle
Loading player...
Amerikaanse president Donald Trump het op die Andrews lugmagbasis met verslaggewers gepraat na Rusland se aanval op Kiëf oor die naweek. Hy het op 'n vraag of dit hom minder vertroue in die Russiese president Vladmir Putin gee, gesê niemand het sterker teen Rusland opgetree as hy nie. Hy het ook gesê die oorlog sal beëindig word.

