
Cosatu dien sy voorstelle oor Twee-Pot-hevorming in
Loading player...
Cosatu het sy voorstel oor die Wysigingswetsontwerp op Inkomstewette aan die Parlement se Gekose Komitee oor Finansies voorgelê. Die Wetsontwerp ondersteun die Twee-Pot Pensioenhervormings, wat vanaf September 2024 meer as 56 miljard Suid-Afrikaanse rand aan 3,5 miljoen werkers uitbetaal het. Matthew Parks van Cosatu sê voorstelle sluit in, toegang tot volle spaargeld vir afgedankte werkers, belastingverligting vir lae-inkomsteverdieners, die gebruik van onderwysfooie en beperkings op pensioenfondsfooie:

