
Weerdiens waarsku oor sterk winde in binneland
Loading player...
'n Afsny-laagdrukstelsel wat langs Namibië se weskus hang, skuif uiteindelik suidwaarts, wat gedeeltelik bewolkte lug en 'n kans op buie na die verre suidweste bring. Olga Tjiueza van die Namibiese Meteorologiese Diens het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en waarsku teen sterk winde in die binneland en langs die kus. Dit kan veldbrande vererger. Sy het meer.

