
Meer bosboubewaringspogings is nodig: Bosbou SA
Loading player...
Bosbou Suid-Afrika sê aangeplante woude speel ʼn belangrike rol om die land se inheemse bome te beskerm. Suid-Afrika het sowat 1,2-miljoen hektaar kommersiële boomaanplantings in Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, die Oos- en die Wes-Kaap. Die organisasie se direkteur van navorsing en bewaring, Ronald Heath, sê mense kan egter nie langer net staatmaak op aangewese bewaringsgebiede om biodiversiteit te beskerm nie, omdat dit elke grondeienaar se verantwoordelikheid is:

