
SA munisipaliteite verdrink in waterskuld
Loading player...
Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering gaan strenger maatreëls instel teen munispaliteite wat nie hulle waterbetalings handhaaf nie. Mashatile het aan die Nasionale Raad van Provinsies gesê waterrade het teen Junie vanjaar, meer as 25 miljard rand aan waterrade geskuld. Hy sê metro's, insluitende Johannesburg en Tshwane in Gauteng, en Mangaung in die Vrystaat, het hulle reeds hul rekenings vereffen:

