
Los sosiale media, dis 'kanker in samelewing': Utah-goewerneur
Loading player...
Die goewerneur van Utah, Spencer Cox, waarsku dat Amerika 'n waterskeiding-oomblik bereik het na die sluipmoord op die Konserwatiewe jeugleier Charlie Kirk. Hy het op 'n perskonferensie gepraat na die vermeende skieter, Die 22-jarige Tyler Robinson, in hegtenis geneem is. Die grusame video van die skietery vergelyk met die politieke sluipmoorde in die land in die laat-1960's. Die video het virale status bereik op sosiale media, wat Cox beskryf het as 'n kanker in die samelewing. Hy het op 'n persverklaring 'n beroep gedoen dat mense sosiale media moet los.

