Op vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarkingsdirekteur by die maatskappy ALLSOLAR, Nico Smit. Hy vertel meer hoe sonkrag brandstofkostes kan teenwerk en plaasproduktiwiteit kan verhoog. Behalwe vir die vermindering van brandstofkoste hou sonkragstelsels ook ander voordele vir plase in.
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Hüsselmann. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel meer oor fosfor, een van die belangrikste voedingselemente vir plante. Sy gee ʼn oorsig van Rovensa Next se biostimulant, Cosmoroot, hoe dit werk en ook hoe…
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die besigheidsbestuurder vir Pioneer Seeds in Suid-Afrika, Jaco Snyman. Hy vertel meer oor Pioneer se 100 jaar viering en fokus op die pad vorentoe. Hy gee ook ʼn oorsig van spesifieke fokusareas by Pioneer vir die volgende plantseisoen.
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy gesels verder oor Baytrac en gee ʼn oorsig van hulle standaard Baytrac opsporingspakket en hoe maatskappye gewoonlik hierdie opsporingstelsels gebruik.
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Projekontwikkeling- en Projekbestuursleier by Candi Solar, Conrad Coertze. Hy gesels oor oor energie wat een van die grootste bedryfsrisiko’s in die landbou geword het, weens die stygende koste van kragvoorsiening en brandstof. Hy verduidelik hoe boere sonkrag sien as beskerming teen risiko,…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.