Red Kaapsehoop se wildeperde

Loading player...
Carli Scheepers van die Kaapsehoop Conservancy sê van die 36 wildeperde wat oor is, kan hulle tans slegs 30 se gesondheid bevestig. Sy deel dié organisasie se planne oor hoe om die wildeperd-bevolking te red.
3 Dec 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Staat skuld Mbombela meer as R400 miljoen

Die DA beplan om Mbombela by die Openbare Beskermer aan te gee weens sy versuim om dienste af te sny van die provinsiale regering wat die munisipaliteit R406 miljoen skuld. Robert Dlamini en Thea Rix gesels met 100.5FM.
12 Mar 9 min

Rolstoele beskikbaar deur MAPD

Die Mpumalanga APD het rolstoele beskikbaar vir inwoners wat dit benodig. Doen teen Vrydag aansoek. TK Khumalo and Thembelihle Mhlabane vertel hoe.
11 Mar 7 min

Pumas Vrydag tuis in SA Beker-aksie

Die SA Beker het die naweek afgeskop en die verdedigende kampioene, die Airlink Pumas, het die SWD Arende met 28-26 in George geklop. Die Pumas speel Vrydagaand hul eerste tuiswedstryd van die toernooi by Mbombela-stadion teen die Oostelike Provinsie.
10 Mar 8 min