Geloof op die Markplein Gespreksreeks: Wie is die NG Kerk?
--:--
Wie is die NG Kerk? Oor bastions en onsekerheid
Gespreksleier: Johan van der Merwe
Met Fourie Rossouw, Jean Oosthuizen, Nelus Niemandt
Daar word al jare bespiegel dat die NG Kerk die kreeftegang van die NP sal nadoen. Terwyl sommige sê hulle kan al die krake sien en die ineenstorting is om die draai, beweer ander die NG Kerk het nog nooit so gelééf soos juis in hierdie tyd nie. Die onderstrominge is egter duidelik – oor die Belhar-belydenis, Bybel-interpretasie, gay-huwelike – noem maar op, daar is soveel hoofde, soveel sinne. ’n Gesprek oor die NG Kerk se toekoms.