Die bek-en-klou taakspan is aan die voorpunt om oorlog teen die siekte te maak

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA oor die onlangse taakspan wat deur minister Steenhuisen aangewys om die bek-en-klou strategie te implementeer en uit te wis.
26 Jan 7PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min