Stres onder die vergrootglas met Irma’s Stress Rescue

Loading player...
Jean-Louis gesels met Estie Schreiber en Melissa Bosch oor ’n onderwerp wat ons almal raak – stres. Of jy nou jonk of oud is, stres beïnvloed elke aspek van ons daaglikse lewe. Hierdie week sluit Melissa Bosch, bemarkingsbestuurder van die Irma’s-reeks, by hom aan in die ateljee om meer te vertel oor Irma’s Stress Rescue en hoe dit ondersteuning kan bied in uitdagende tye.

Irma’s-produkte is beskikbaar by apteke landswyd. Besoek www.irmas.co.za
vir meer besonderhede of stuur ’n e-pos aan info@sanatural.co.za
vir verdere inligting.
25 Feb 1AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Jean-Louis gesels met Jackie Gertze oor die Sokkerwêreldbeker

Jean-Louis gesels met Jackie Gertze, hoof van die Women's Desk by die Namibia Football Association en 'n baanbreker vir vrouesokker in Namibië, oor die Sokkerwêreldbeker. As voormalige nasionale speler deel sy haar insigte oor die toernooi, die ontwikkeling van die sport en die groei van vrouesokker.
26 Jun 4AM 8 min

Jean-Louis gesels oor die Sokkerwêreldbeker met Isack Hamata

In hierdie episode gesels Jean-Louis met Isack Hamata oor die Sokkerwêreldbeker en die groter wêreld van sokker. Isack is ’n Namibiese sokkeradministrateur en sportontleder met ’n sterk agtergrond as voormalige sportjoernalis. Hy is bekend vir sy diep kennis van die spel en deel insiggewende ontleding oor internasionale sokker, asook sy…
25 Jun 9AM 9 min

Jean-Louis gesels oor die Sokkerwêreldbeker met Jacques du Toit

In hierdie episode gesels Jean-Louis met Jacques du Toit, ’n Namibiese sosiale sokkerspeler wat vir Alte Herren van DTS (Deutsche Turn- und Sportverein) in Windhoek speel. Jacques deel sy liefde vir sokker, sy unieke reis in die sport nadat hy eers op 27 begin speel het, en sy perspektief op…
24 Jun 5AM 7 min