Ecoskoops - 3 Maart 2026

Loading player...
In vandag se episode van Ecoskoops gesels ons oor water. Die uitvoerende hoof van Maskam Water, Gerhard Cronje, vertel vir ons meer oor hoe hul innoverende afvalwaterbehandelingstelsels waterbesoedeling drasties kan verminder en volhoubare alternatiewe vir huise, plase en gemeenskappe kan bied. Hy gesels met ons oor hoe slim ingenieurswese afvalwater in 'n hulpbron in plaas van 'n risiko kan omskep.
3 Mar Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Ecoskoops - 12 Maart 2026

In vandag se program, gesels ons verder oor die bekendstelling van die Tourism & Travel Green Lung by Vergelegen-wynlandgoed in Somerset-Wes. Hierdie projek will toerisme- en reisondernemings, veral KMMO’s, help om klimaatsweerstandig te word en terselfdertyd omgewings- en beheerpraktyke in hul dag-tot-dag bedrywighede inwerk.
12 Mar 4 min

Ecoskoops - 10 Maart 2026

Op vandag se program het Suid-Afrika se toerisme- en reisbedryf vroeër vanjaar 'n belangrike volhoubaarheidsmylpaal bereik met die bekendstelling van die Tourism & Travel Green Lung by Vergelegen-wynlandgoed in Somerset-Wes. Ons gesels met Vergelegen se besturende direkteur, Wayne Coetzer, oor hoe hierdie inisiatief KMMO's bemagtig om klimaatsveerkragtigheid te bou en…
9 Mar 5 min

Ecoskoops - 5 Maart 2026

In hierdie episode van Ecoskoops fokus ons weer op water. Ons gesels verder met die die uitvoerende hoof van Maskam Water, Gerhard Cronje, oor hoe hul baanbrekende afvalwaterbehandelingstelsels besoedeling skerp kan verminder en volhoubare alternatiewe wateropsies vir huishoudings, plase en hele gemeenskappe kan skep. Van gedesentraliseerde behandeling tot die weer…
5 Mar 4 min