Anderste helde: Neville Alexander
--:--
Hermann Giliomee in gesprek met Bill Nasson
In gesprekke op Robbeneiland met Nelson Mandela het Neville Alexander mobilisering
en begunstiging op rassegronde verwerp. Hy het die ANC gesien as basies ’n swart orga- nisasie, gelei deur ’n swart middelklas en Staliniste, wat die oorheersing van swart middel- klasbelange onder die vaandel van nie-rassigheid bepleit het. In sy later jare het hy sterk stelling ingeneem teen regstellende aksie op rassegronde (eerder as op klas), en teen die gebruik van Engels as voertaal vir kinders of studente wie se moedertaal nie Engels is nie