Wat agter Martin Steyn se donker verbeelding skuil

Loading player...
“Dit is deur ʼn kortverhaal wat ek op skryf verlief geraak het, en dis danksy ʼn kortverhaal dat ek die mooi in Afrikaans begin raaksien het en vandag in my moedertaal skryf.”
24 Mar Afrikaans South Africa Books · Language Learning
Star episode

Other recent episodes

Die braaibroodjie se storie is ons storie

“Toe ek begin google om te sien wat ek oor die braaibroodjie kan leer, kon ek absoluut niks inligting vind nie. Dit het my gefassineer, want as jy daaraan dink, ’n braaibroodjie is so geliefd soos die Springbokke, soos melktert, soos brandewyn.”
30 Oct 22 min

Modder, berge en motorfietse deur Afrika

“Daar is die mooi oomblikke wat ’n mens se asem wegslaan, soos om die Kongorivier die eerste keer te sien en die Kongowoud, wat oor duisende kilometers strek, te beleef.”
26 Sep 14 min