Ecoskoops - 14 April 2026

Loading player...
Op vandag se Ecoskoops ondersoek ons ​​hoe gesonder landskappe tot gesonder lewens lei. Aanbieder Isabel Potgieter begin met omgewingsnuus: oyota het die Suid-Afrikaanse regering aangeraai om hul fokus op hibriede en inprop-hibriede voertuie te prioritiseer. Afrika benut slegs 2% van sy enorme koolstofkredietpotensiaal, ten spyte van die stygende wêreldwye vraag na hoë-integriteit-emissieverrekeninge en 'n koolstofmark wat reeds ongeveer 16 biljoen rand werd is. Sy gesels met ekoloog Alison Hepplestone van EcoSolutions oor gifvrye plaagbeheer met uile en vlermuise as natuurlike bondgenote vir plase en stede.
14 Apr Afrikaans South Africa Daily News · Nature
Star episode

Other recent episodes

Ecoskoops - 29 Oktober 2026

Vandag op Ecoskoops gesels ons met Aroni Chaudhuri, hoof-ekonoom vir Afrika by Coface – ’n wêreldwye spesialis in handelskredietversekering, besigheidsinligting en risiko-analise wat maatskappye help om kommersiële en landrisiko’s te bestuur. Ons bespreek waarskuwings oor ’n moontlike sterk El Niño teen die einde van 2026, wat warmer en droër toestande…
29 Oct 6 min

Ecoskoops - 27 Oktober 2026

Vandag op Ecoskoops fokus ons op die Just Transition Talk: Mineworkers and Women – ’n gesprek oor wat ’n regverdige oorgang beteken vir diegene wat in en om die mynbousektor werk, veral in Mpumalanga. By ons is Thandile Zonke van die Presidensiële Klimaatkommissie. Die Just Transition Talk is beskikbaar op…
27 Oct 7 min

Ecoskoops - 22 Oktober 2026

Vandag op Ecoskoops gesels ons verder met Gori Olusina Daniel van AP3 Advisory – 'n professionele dienstefirma wat spesialiseer in advies, besigheidsversekering en portefeuljebestuur, met 'n fokus op PPP (Publiek-Private Vennootskap) en projekfinansieringskonsultasie regoor Afrika.
22 Oct 5 min

Ecoskoops - 20 Oktober 2026

Vandag op Ecoskoops gesels ons met Gori Olusina Daniel van AP3 Advisory – 'n professionele dienstefirma wat spesialiseer in advies, besigheidsversekering en portefeuljebestuur, met 'n fokus op PPP (Publiek-Private Vennootskap) en projekfinansieringskonsultasie regoor Afrika.
21 Oct 5 min

Ecoskoops - 15 Oktober 2026

Vandag op Ecoskoops gesels ons met Dorah Marema, hoof van die munisipale volhoubaarheidsportefeulje by SALGA, oor hoe ‘n regverdige en volhoubare oorgang vir Suid-Afrika sal lyk. Sy is ook vandeesweek se gas op die Just Transition Talk, 'n program wat op alle groot potgooi-platforms beskikbaar is en deur die Presidensiële…
15 Oct 6 min