Swak bestuur sit agter onvermoë om skoon oudits te kry

Loading player...
Die Nasionale Raad spreek kommer uit oor streeksrade en plaaslike owerhede se gereelde mislukkings om skoon oudits te verseker weens sistemiese swakhede. Raadslid George Garab van die Otavi-kiesafdeling het die Nasionale Raad toegespreek en sê dat die krisis gedryf word deur swak interne beheermaatreëls, versuim om ouditverslae in te dien, onvoldoende rekeningkundige kapasiteit en laat voorleggings. Hy sê bestuur moet verbeter word.
13 May 11AM Afrikaans Namibia News
Star episode

Other recent episodes

Die nuuss om 18:00

‘n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoofnuus op een plek.
29 Jun 12PM 3 min

Die nuus om 17:00

‘n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoofnuus op een plek.
29 Jun 10AM 4 min

Die nuus om 16:00

‘n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoofnuus op een plek.
29 Jun 9AM 3 min

Die nuus om 15:00

‘n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoofnuus op een plek.
29 Jun 8AM 3 min

Die nuus om 14:00

‘n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoofnuus op een plek.
29 Jun 7AM 4 min