Die Reus - Kreatiwe Kreature S02E06

Loading player...
Jy kan hulle op ‘n afstand sien en hoor, maar moenie dink jy kan weghardloop nie, want hulle gee net ‘n tree of twee, dan is hulle by jou. Want alles aan hulle is enorm!

Hierdie Kreatiewe Kreatuur is… ‘n Reus
25 Jul Afrikaans South Africa Kids & Family · Fiction
Star episode

Other recent episodes

S03E13 Die Keiser met die bok-oortjies

Niemand weet dat Keiser Trojanus nie gewone mens-ore het nie. Wanneer ‘n jong barbier dit uitvind, moet hy alles in sy vermoë doen om dit te probeer hou. Maar dit is baie, baie makliker gesê as gedaan.
1 Nov 18 min

S03E12 Tiidu en sy fluit

Wanneer Tiidu op sy fluit speel, kom luister nie net al die mense nie, maar ook al die diere in die bos. Wanneer ‘n groep jagters eendag op die bos toesak, gebruik Tiidu sy
24 Oct 13 min

S03E11 Groot Daan van den Berg

‘n Groot man genaamd Daan moet ‘n plan maak om vir sy ewe groot en honger gesin iets te kry om te eet. Sal hy ‘n draak kan uitoorlê vir genoeg kos vir ‘n jaar? ‘n Afrikaanse weergawe van die bekende Romeense “Stan Bolovan” legende.
17 Oct 15 min

S03E10 Jan en die Boontjierank

Wanneer Jan sy ma probeer help deur hulle getroue koei te ruil vir ‘n hand vol towerbone, is dit net die begin van ‘n reuse avontuur soos min.
10 Oct 17 min

S03E09 Die Drie Wense

‘n Arm houtkapper se goeie daad word met drie wense beloon, maar tussen hom en sy vrou slaag hulle daarin om nie die heel beste van die geskenk te maak nie.
3 Oct 10 min