

Other recent episodes

Episode 212
In die laaste episode van Oktober, hoor ons van Eugene Morkel, die Bestuurder van GoAgra in Windhoek. Asook Flip du Plessis, die Streeksbestuurder van Agra Auctions in die noorde.

Spesiale Episode - Agra se nuutste finansiele resultate
Philip Maas, CFO van Agra deel die groep se finansiele resultate met ons.

Episode 211
Dr. Theuns Laubscher gee vir ons die week verdere gesondheids wenke vir jou diere, gepas tot die huidige seisoen.

Spesiale Episode - Dr Laubscher bewantwoord FMD vrae
In nog n spesiale episode van Agra Draadloos hoor ons van Dr Theuns Laubscher rakende die huididge stryd teen Bek-En-Klou Seer in Namibië se suide. In hierdie episode beantwoord hy algemene vrae oor die siekte.

Episode 210
Dr. Theuns Laubscher gee vir ons verdere inligting oor Bek-en-Klou seer, en ons hoor ook van Jaime Kahmann van Agra ProVision.
