Dit reen hoop, sê RPO se James Faber

Loading player...
OFM-nuus se landbou redakteur Sabrina Dean het verlede week met RPO Noord-Kaap se voorsitter James Faber gesels oor hoe lyk die stand van sake onder boere in die provinsie met die begin van 2016. Hy sê die reen wat onlangs oor groot dele van die provinsie begin voorkom het, het hoop weer lat opvlam.
Maar die situasie met voer bly kommerwekkend, sowel as die finansiele knyp waarin baie produsente hulle vind…
24 Jan 2016 9PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min